Handelaars

Arnold Bender
Verkope van graan en eindverbruiker prys bestuur
[email protected] 
082 450 5274

 

Deoné Balbi
Verkope van graan en eindverbruiker prys bestuur
[email protected] 
084 403 1544

 

Kobus Brand 
Handelaar Rou Materiale
[email protected] 
082 800 7515

 

Anton Loubser
Handelaar Rou Materiale
[email protected] 
082 887 1125

 

Tilla Janse van Rensburg
Graan Assistent vir Arnold Bender
[email protected] 


 

 

Liezel Langenhoven
Graan Assistent vir Deoné Balbi
[email protected] 

 

 

Daleen Smith
Roumateriaal Assistent vir Kobus Brand
[email protected] 

 

 

Alicia van der Spuy
Roumateriaal Assistent vir Anton Loubser
[email protected] 

 

Nu-Pro Commodities ™

Graan

Ons dryf handel in die volgende kommoditeite:

  • Wit- en Geelmielies
  • Sonneblomsaad
  • Sojabone
  • Suikerbone
  • Koring
  • Sorghum

  

Vaste Prys Kontrakte:

Vaste pryse kan gekontrakteer word vir die Spotmark sowel as vir vorentoe maande.


Uitgestelde Prysingskontrakte:

Indien die mark opwaartse of afwaartse potensiaal toon gee hierdie tipe kontrak aan die produsent en afnemers die geleentheid om in ‘n markstyging of daling te deel. Afhangende of die kontrak met ‘n Produsent of ‘n Afnemer gesluit word sal ‘n ooreengekome voorskot betaal of verhaal, waarna ‘n agterskot uitbetaal of verhaal word sodra finale prysing plaasgevind het.
Opsie Strategië: 
In gevalle waar daar onsekerheid in die mark is bied Opsie Strategië vir die produsent opwaardse markdeelname sowel as afwaartse markbeskerming. Omdat hierdie opsie die sentiment uit besluitnemening  neem word dit veral aangewend vir voorseisoense verskansing. Ingeval waar ‘n Afnemer van die opsie wil gebruik maak sal hy afwaardse markdeelname hê en opwaartse markbeskerming.

*Hierdie opsie is beskikbaar vir Produsente sowel as vir Afnemers.
Vir enige navrae i.v.m. bogenoemde produkte skakel asb. ons kantoor.
 

Rou Materiale:

Ons dryf handel in die volgende Rou Materiale:

  • Protein Bronne
  • Sojaoliekoek
  • Sonneblomoliekoek
  • Katoenoliekoek
  • Katoensaad
  • Vismeel
  • Ureum
  • Gluten 20 & 60
  • Lusern.

Vullers

  • Hominy Chop (Mielie Kiemmeel)
  • Koringsemels

 

Byvoegsels

  • Voerkalk
  • Sout
  • MCP