Nu-Pro Kernwaardes

•         Ons tree op met integriteit en respek teenoor klante, verskaffers en mekaar
•         Ons neem verantwoordelikheid en is betrokke
•         Ons strewe na deursigtigheid en professionaliteit
•         Ons is passievol oor landbou produkte
•         Ons het menslikheid
•         Ons is gretig om te leer
•         Ons as maatskappy en mense wil nooit ophou groei nie
•         ONS GENIET DIT OM HIER TE WEES!